By Bo-Karoo Handel respekteer ons jou privaatheid en verbind ons ons daartoe om jou persoonlike inligting veilig en verantwoordelik te hanteer.
Hoe gebruik ons jou inligting?
Jou inligting word gebruik om:
- Jou inskrywing te verwerk.
- Jou in kennis te stel van spesiale aanbiedinge waarvoor jy ingeskryf het.
- Jou oor toekomstige promosies te kontak en bemarkingsmateriaal aan jou te stuur.
Beskerming van jou inligting
Ons tref redelike voorsorgmaatreëls om jou persoonlike inligting te beskerm.
Jou persoonlike inligting sal nie aan derde partye verkoop word nie.
Kontak ons
Vir enige vrae oor jou persoonlike inligting, of om te versoek dat jy nie meer bemarkingskommunikasie ontvang nie, kontak gerus:
Bo-Karoo Handel
📍 Nywerheidskorf, Orania
📞 053 250 5020 | WhatsApp 061 952 0143
✉️ inligting@bkhandel.co.za
🌐 www.bkhandel.co.za
Laas opgedateer: 20 Oktober 2026